Rayno cake-smash

Hierdie cake-smash sessie maak my hart so gelukkig! Rayno het tog te lekker aan sy koek geëet en hy was baie gefassineerd deur hierdie vreemde, maar baie lekker eet en speel sessie 🙂
Kyk net sy gesiggie! Te oulik vir woorde!

Die koek is gemaak deur Playful Baking​.

Louw familie

Hoe mooi is die Louw gesin!? Ons het so n lekker fotosessie saam gehad op n laat Sondag middag terwyl die son sak. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar en boetie wil net te graag soentjies uitdeel vir sy sussie en sy mamma 🙂