Leani en Lodewyk | Maternity

Dit was n voorreg om vir hierdie pragtige paartjie n swangerskap fotosessie te doen! Leani straal op 34 weke en sy lyk beeldskoon met haar ronde magie. Ons was geseënd met die mooiste middag en beligting vir die fotosessie.   Geniet die laaste paar wekies Leani en Lodewyk! Ek is saam met julle opgewonde en…

Liané cake-smash

Pragtige poppie, Liané het haar eerste verjaarsdag gevier met n cake-smash fotosessie. Is sy nie te mooi nie!? Haar rokkie en kopband is vanaf Amelia Lilly Children’s Boutique. Sy was ongelukkig nie te mal oor die koek nie, maar gelukkig kon ons steeds mooi fotos van haar neem al het sy nie veel van die…